Prinia flavicans   Black-chested Prinia  Swartbandlangstertjie

Swartbandlangstertjie
Lenkwane, Nov 2020
in somerdrag

Somerbroeiende standvoël. Droë grasveldspesie wat algemeen voorkom in die omliggende doring-grasveld en selfs net-net in die soomgebiede van die Waterberge, ook elders in uitlopers van die doringveld (30% binne, 70% buite, waargeneem in 41% van die pentads); verkies ruie onderbos of verspreide bome in boswêreld of grasveld; enkel of in pare.
Black-chested Prinia Waterberg distribution
Swartbandlangstertjie
Lephalale
in somerdrag

Swartbandlangstertjie
Hermanusdoorn, Mar 2020
in winterdrag

.

tuis       home      voëllys      next