Dendropicos fuscescens   Cardinal Woodpecker  Kardinaalspeg
Kardinaalspeg
Modimolle, Oct 2008
wyfie links, mannetjie regs

Algemene standvoël. Die volopste speg in die Waterberge en kom wydverspreid voor in alle tipes boswêreld. Gewoonlik alleen of in pare gedurende broeityd. Vorm in die winter deel van gemengde groepe voëls. Broeityd vroeg somer.
Kardinaalspeg
Modimolle, Oct 2008
wyfie
Cardinal Woodpecker
Modimolle, Oct 2008
mannetjie

tuis       home      voëllys      next