Campethera abingoni  Golden-tailed Woodpecker  Goudstertspeg
Goudstertspeg
Modimolle, Sep 2017

Standvoël. Algemeen en wydverspreid in alle tipes boswêreld. Gewoonlik enkellopend of in pare gedurende broeityd en sy teenwoordigheid word dikwels verraai deur sy kenmerkende kort krasgeroep. Broeityd midsomer.
Golden-tailed Woodpecker
Modimolle, Sep 2017
Golden-tailed Woodpecker
Modimolle, Jul 2018

tuis       home      voëllys      next