Alcedo semitorquata  Half-collared Kingfisher  Blouvisvanger
Blouvisvanger
Welgevonden Game Reserve, Nov 2020

Standvoël. Kom voor in beperkte gebiede, baie ylversprei langs standhoudende strome; selde by groter riviere of damme (waargeneem in 5% van die pentads); enkel of in pare. Broei vroegsomer.
Blouvisvanger Waterberg verspreiding
Blouvisvanger
Klein Kariba, Bela Bela, Jun 2008

tuis       home      voëllys      next