Apus horus  Horus Swift  Horuswindswael
Horus Swift
Modimolle, Feb 2017

Somerbesoeker, tussen Okt en Mei. Baie ylverspreide waarnemings gemaak ( waargeneem in 10% van die pentads) maar kan maklik misgekyk word weens die eendersheid met die Kleinwindswael; anders as laasgenoemde spesie, maak hulle nes in tonnels in grondwalle. Meng dikwels met ander windswaelspesies in vlug. Broei laatsomer.
Horus Swift Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next