Coturnix coturnix   Common Quail  Afrikaanse Kwartel

 

Ongereelde somerbesoeker. Skaars; yl gesaai in hoogliggende oop grasveld gebiede (slegs in 6% pentads waargeneem); meestal opgeteken agv die kenmerkende roep wat baie ooreenstem met die roep van die Bontkwartel. Doen moeite om hierdie twee uitmekaar te ken; miskien is sommige (indien nie almal nie?) van die waarnemings in die Waterberge, toe te skryf aan hierdie verwarring.
Common Quail Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next