Stephanoaetus coronatus  Crowned Eagle  Kroonarend
Kroonarend
Muisvogelkraal, Nov 2020

Waarskynlike standvoël wat hier broei. Skaars. Daar is ses waarnemings in die Waterberge aangeteken van hierdie spesie wat beboste gebiede verkies: Welgevonden Natuurreservaat (Sept 2017), Boschhoek (Des 2017), Lapalala Wilderness (Sept 2018), Voorwaarts (Okt 2018), Waterberg Game Farm (Jan 2019), Muisvogelkraal (Nov 2020) en 'n pronkerige mannetjie wie se gedrag aanduidend was van broei-aktiwiteite. Indien so, is dit 'n uitbreiding van hierdie spesie se broei-area.
African Crowned Eagle Waterberg verspreiding
Kroonarend
Voorwaarts, Okt 2018

’n Tweede rekord vir die Waterberge – noord van Entabeni. Die patroon op die ondervlerk dui daarop dat dit nie dieselfde mannetjie is nie as die een op die foto hieronder geneem by Boschhoek.
Kroonarend
Boschhoek, Des 2017

Hierdie volwasse mannetjie is nog net eenkeer gesien.

tuis       home      voëllys      next