Ciconia nigra  Black Stork  Grootswartooievaar
Grootswartooievaar
Mokolo Dam, Aug 2020

Standvoël. Skaars met waarskynlik minder as 20 pare yl gesaai in hierdie area. Gewoonlik enkellopend en soms in pare of familiegroepe. Voed in damme en langs strome en riviere op paddas en visse. Wydverspreide pare broei ongereeld en slaan maklik gedurende die winter broeiseisoene oor. Bou nes op rotslyste en sommige neste word al vir dekades gebruik.
Grootswartooievaar
Poer-se-Loop, Jun 2018

 
Grootswartooievaar
Alma, Jul 2020

Black Stork
Buffelspoort, Nov 2017

Onvolwasse voël

Black Storks at nest
Hermanusdoorns, Aug 2008

tuis       home      voëllys      next