This website serves to list, illustrate and document the occurrence of as much of the Waterberg's biota as is achievable and, over time, it aims to extend the coverage of the fauna and flora wherever possible - as will be seen many of the photographs have been taken by our group of like-minded friends, often on our bio-bash outings. The focus is on our interests (birds, dragonflies, butterflies, …) but we'll extend this wherever we have the information. Comments, ideas, information and pictures for the site are welcomed. The area we're calling the Waterberg is shown on an accompanying map and only photographs taken from within this area are to be used to illustrate the species shown.
As informative add-ons, and because they interest us too, we've included tags that cover geology, landscapes and history. Trust you'll get the same enjoyment from the site as we all do!
Warwick & Michèle Tarboton
Kokanje, Modimolle
To continue in English click here.
Hierdie webblad dien om die voorkoms van soveel as moontlik van die Waterberge se biota te lys, te illustreer en te dokumenteer en om stelselmatig met verloop van tyd die dekking van fauna en flora, waar enigsins doenlik, hierop aan te vul. Soos gesien kan word, is heelwat van die fotos wat reeds geplaas is, deur ons groep van eendersdenkende vriende geneem - dikwels op ons bio-opsporingsuitstappies. Ons fokus op ons persoonlike belangstellings (voëls, naaldekokers en skoenlappers) maar ons kan dit uitbrei waar ons ookal oor die nodige inligting beskik. Kommentaar, idees, inligting en fotos vir die blad word verwelkom. Die gebied waarna ons hier verwys as die Waterberge word aangetoon op die bygaande kaart en slegs fotos wat binne hierdie gebied geneem is, sal gebruik word om spesies te illustreer.
As bykomende inligting, veral omdat dit ons persoonlike belangstellings is, het ons verwysings ingesluit wat die geologie, landskappe en geskiedenis van die gebied dek. Ons vertrou dat u ook, net soos ons, veel genot uit hierdie blad sal put.
Warwick & Michèle Tarboton
Kokanje, Modimolle
Om in Afrikaans verder te gaan, kliek hier.